Laerskool George-Suid skaakspelers verteenwoordig die Edenspan
ADVERTISEMENT
Op 14 en 15 Junie het van Laerskool George-Suid se talentvolle skaakleerders tydens die Wes-Kaap Rural Cup, waar hulle deel van die Edenspan verteenwoordig. Dit was ‘n reuse sukses – Eden het as algehele wenners uit die stryd getree! Baie geluk aan die volgende leerders wat deelgeneem het:
- Elster Vermeulen
- Teagan van den Berg
- JD Heasman
- Liam Strydom
- Christian Snyman
- Mari Greeff
- Andrew Brink
- Ferdinand Coleman
- Dané Blignaut
Ons is ook baie trots op juffrou Suné, wat saam met die span deelgeneem en fantasties presteer het. LGS is ongelooflik trots op elkeen van julle!
![]()










