Laerskool Wesbank skaakspelers skitter tydens die Wes-Kaap Skaakproewe
ADVERTISEMENT
Laerskool Wesbank skaakspelers Thilda Rabie en Mizelle Rabie het aan die Wes-Kaap Skaakproewe deelgeneem. Mizelle het 2de plek in haar ouderdomsgroep behaal en Thilda 3de plek. Thilda is ook aangewys as “Womans’s Regianal Master”.
![]()










