Laerskool Worcester-Oos krieketspeler presteer tydens die MSL-kriekettoernooi
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Laerskool Worcester-Oos se David-Joshua Vermeulen (graad 6) wat die SM Rhinos verteenwoordig het tydens die MSL-kriekettoernooi. Die span het beide hul wedstryde gewen met David-Joshua wat die meeste lopies aangeteken het.
David-Joshua Vermeulen









