Laerskool Saamtrek vaar puik op die krieketveld
ADVERTISEMENT
Laerskool Saamtrek se 0.11- krieketseuns het in die 16-beurt NWCA-klubtoernooi deelgeneem gedurende Februarie en Maart. Die span is as wenners aangewys in die finaal op 2 Maart 2024 te Potchefstroom.
Agter: HJ Strydom, Marco Theunissen, Sloan van Wyk, Rubin Essakow, Dries Dreyer, Carlo Crouse, Japie Coetzer
Voor: Ludwig du Preez, Owen Pretorius, Liam Coetzer, PG van Niekerk









