SA Binnenshuise krieket prestasie vir Laerskool Bakenkop
ADVERTISEMENT
Xander Pheiffer ‘n leerling van Laerskool Bakenkop is nou eers 9 jaar oud maar is ingesluit in die o.10 SA Binnenshuise Krieketspan. Baie geluk jong man jy is ‘n inspirasie vir baie jong seuns! Ons is baie trots op jou!










