Laerskool Rooihuiskraal krieketspeler presteer
ADVERTISEMENT
Ons spog vandag graag met hierdie Rooimier. Delani van Dyk in Gr. 6 het haar “Capping ceremony” gehad nadat sy gekies is vir die o.13 Titans Dogters Streekspan! Hou so aan Delani!