Trio Hoërskool sluit die krieket seisoen af op ‘n hoë noot
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die Eerste krieketspan van Trio Hoërskool wat as die WESGROW ligawenners die seisoen afgesluit het!Julle het met elke wedstryd trotsTRIO gewys en gespeel.
“Cricket is a team game, but it’s the individual moments that win matches.” – Rahul Dravid










