Hoërskool Bergvlam krieketspelers is die Elhanzeni T20 onder 19 Liga wenners
ADVERTISEMENT
Hoërskool Bergvlam krieketspelers is die Elhanzeni T20 onder 19 Liga wenners. Welgedaan julle!

1ste ry links na regs Salman Muhammad, Mnr. Quintin Taljard, Spumelele Madonsela (kaptein), Mnr. Deon Visser, Werner van Wyk (onderkaptein), Mnr. Danie Strydom, Damien Nicholson, 2de ry links na regs Denzel Appies, Adil Larya, Hanré Smit, Joshua Davis, Sahil Nanavati, 3de ry links na regs James Kay, Umair Cheema, Riku De Lange









