AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Balderstone Sport Institute graduate appointed as Golf Director at Royal Johannesburg

  • SA-Eer vir leerder van Hoërskool Witteberg

  • Five alumni of Grey College reach world rugby glory

  • Hoërskool Witteberg spog met Provinsiale Hokkie trots

  • Marule twins make Uplands College Rugby History


LimpopoMerensky Landbou AkademieRegional News
Home›Regional News›Limpopo›Hoërskool Merensky krieket seëvier

Hoërskool Merensky krieket seëvier

By Karien Frans
25th February 2022
1397
0

ADVERTISEMENT


Share:

In die Finsbury krieketligawedstryd op 19 Februarie het die 1e-span van Hoërskool Merensky hul opponente van Hoërskool Ben Vorster op hul tuisveld ontmoet. In hierdie opwindende wedstryd het die Plasies eerste gekolf en 145/10 as teiken gestel. Hoërskool Ben Vorster het die uitdaging geantwoord met 96/10, wat meegebring het dat Hoërskool Merensky se manne seëvierend van die veld gestap het met 49 lopies in die sak.

Krieket 1e vs BV (1)
Voor: Timothy Baker. Middel: Ockert Schoeman, Johan van den Heever, Christo van Niekerk, Alfred Nel.
Agter: Christiaan de Beer, Maan Mistry, Hendrik Botes, Don Hunter, Henro Delport, Marais Botha, Calvin Severin, Willem Schutte, mnr. Stebian van der Walt (afrigter).

Daar was verskeie uitblinkers met die kolf: Calvin Severin behaal 34 lopies, Marais Botha 23 en Hendrik Botes 19 lopies. Botes het hom ook met die bal onderskei en neem 5 paaltjies vir 22 lopies, wat 4 leë boulbeurte in sy toegelate 10 beurte ingesluit het. Welverdiend word hy dan ook as die man van die wedstryd aangewys.

Nog ‘n veelsydige Plasie-speler, Marais Botha, het 3 paaltjies vir 27 lopies geneem, wat een leë boulbeurt in sy 5 beurte ingesluit het.

Hendrik Botes word deur sy spanmaats gelukgewens.

Terwyl die groot kanonne hul teëstanders oorkant die dam besig gehou het, het die o.15’s op die Merensky-ovaal ook bewys dat hulle hul krieket ernstig opneem. Die Plasiespan het eerste gekolf en 76/10 in 30.2 beurte aangeteken. Die vreugdevure het hoog gebrand toe Hoërskool Ben Vorster se juniorspan slegs kon antwoord met 45/10 in 27.5 boulbeurte, wat vir die Plasiespan die wedstryd beklink het met 31 lopies.

Krieket o15 vs BV (1)
Voor: Wian Duvenhage, Wiollem Brits, Morné Huysamen, JP Botha, James Durant.
Agter: Rinaldo Bornman, Cashan Jacobsz, Xander Schoeman, mnr. Vicky Esterhuizen (afrigter), PG Botes, Leon de Lange, Luka Heinlein, Otto Muller.

Kolfuitblinkers van die wedstryd was James Durant met 10 lopies van 37 balle, JP Botha met 7 van 10 balle wat ‘n grenshou insluit, en Morné Huysamen met 7 lopies van 38 balle.

Die man van die wedstryd, Rinaldo Bornman, het aandag getrek met sy boulwerk. Hy het in sy 8 boulbeurte 4 paaltjies geneem waarvan 3 leeg was, en het slegs 10 lopies afgestaan.

Rinaldo Bornman.

Xander Schoeman het op sy beurt 6 beurte afgestuur, waarvan 3 leeg, vir slegs 5 lopies, terwyl hy 2 paaltjies geoes het. PG Botes het ook 2 paaltjies vir 14 lopies in sy 4 boulbeurte geneem, waarvan 1 leeg was. Leon de Lange het 2.5 boulbeurte afgestuur waarin hy 4 lopies afgestaan het terwyl hy ook 2 paaltjies laat kantel het. Na afloop van die liga glimlag Hoërskool Merensky se krieketkamp breed en bedank al hul entoesiastiese ondersteuners.

Rinaldo Bornman.

Foto’s: Mee. Marié Huysamen (o.15) & Ankia Botha (1e-span).

TagsKrieket
Previous Article

Puik hokkiekliniek by Hoërskool Merensky aangebied

Next Article

HS Aliwal-Noord atlete presteer tydens Sentraal Top ...

Share:

Related articles More from author

  • Free StateHoërskool WittebergNorthern and Eastern Free StateRegional News

    Witteberg krieketspelers opgeneem in Provinsiale spanne

    29th September 2022
    By Andreneza Damonse
  • Hoërskool SwartlandRegional NewsSwartland and West CoastWestern Cape

    Hoërskool Swartland se o.19B-krieketspan vs Hoërskool Labori

    4th March 2023
    By Karien Frans
  • Gauteng JohannesburgJHB SouthLaerskool RandhartRegional News

    Laerskool Randhart vorm deel van die Suis-Oos Krieketvereniging

    2nd September 2024
    By Andreneza Damonse
  • Eastern CapeHoërskool FramesbyPort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Hoërskool Framesby krieket skitter teen Nico Malan

    25th February 2025
    By Karien Frans
  • Free StateNorthern and Eastern Free StatePrimêre Skool NaudevilleRegional News

    Primêre Skool Naudeville leerders word in Lejweleputswa krieketspanne ingesluit

    13th August 2024
    By Karien Frans
  • Eastern CapeEastern Cape TownsLaerskool Aliwal-NoordRegional News

    Xhariep Krieket uitslae vir Laerskool Aliwal-Noord

    20th October 2022
    By Karien Frans

  • BolandLaerskool Gimnasium PaarlRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Paarl Gimnasium bied ‘n uit die boeke Grondslagfase produksie aan

  • Kwazulu-NatalMidlandsRegional NewsThe Wykeham Collegiate

    The Wykehame Collegiate Aquelle Athletics Track & Field School Spring Series

  • Regional News

    Laerskool Grens Prysuitdeling 2023

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

AWSUM News is South Africa’s largest school news platform. Since 2013 we’ve published every school’s story — academics, sport, culture and leadership — connecting 4 000+ schools with the families who read them daily.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us