Primêre Skool Naudeville leerders word in Lejweleputswa krieketspanne ingesluit
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Primêre Skool Naudeville leerders, Bree Oliver en Mia Best word ingesluit in onderskeie dogters Lejweleputswa krieketspanne: Ons is trots op julle!

Baie geluk aan die volgende leerders wat ingesluit is in onderskeie 0.11 seuns Lejweleputswa krieketspanne: Dean Louw, Hanno van Jaarsveld, Rupert van Zyl en Johandré du Plessis.

Baie geluk aan die volgende leerders wat ingesluit is in onderskeie o.13 seuns Lejweleputswa krieketspanne: Cyril Long, Eduan Goss, Rico Schoeman, Pedri van der Merwe, Ernst Fourie en Adriaan du Toit.










