Laerskool Courtrai leerder word ingesluit in die Wynland krieketspan
ADVERTISEMENT
Laerskool Courtrai leerder Luke van der Merwe (graad 7, 13 jaar) is opgeneem in die o.13 Wynlandspan wat gedurende die vakansie aan die Wes-Kaap Interdistriktoernooi gaan deelneem.
![]()










