Hoërskool Diamantveld krieketspelers gekies vir provinsiale spanne
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende spelers van Hoërskool Diamantveld wat gekies is om die Noord-Kaap op provinsiale vlak te verteenwoordig:
O/19 – Khaya Majola-week
Hanru Rademeyer
Benjamin Potgieter
Nathan Baird (afwesig)
Danie van der Merwe (afwesig)
O/16 – Noord-Kaapspan
Cobus Fourie
Rulo van der Merwe
Ruben Viljoen
Michael Niewoudt
O/16 – Meisiespan
Simoné Steyn
Baie geluk aan elke speler – ons weet julle gaan Hoërskool Diamantveld se naam met trots verteenwoordig.












