Afrikaanse Hoër Seunskool krieketspeler haal SA skole
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Jorich van Schalkwyk, ‘n graad 11 leerder van Afrikaanse Hoër Seunskool Pretoria, wat vir die SA Skole-krieketspan geskies is. Hulle speel ‘n T20 wedstryd teen die SA Colts op St. George`s Park, Gqeberha (Port Elizabeth). Ons beste wense vergesel jou!
![]()










