Laerskool Nelspruit Mpumalanga krieket superliga naaswenners en wenners
ADVERTISEMENT
Laerskool Nelspruit Mpumalanga krieket superliga naaswenners en wenners. Mpumalanga 0.13 Superliga Kampioene 2024. Nellies se Genfin 0.13A-krieketspan het op sy beurt vir Laerskool Kragbron met 124 lopies gewen. Die Nellies het eerste gekolf en het 202 / 7 in hul toegelate 25 beurte aangeteken. Nellies se groot uitblinker met die kolf was Johann Roets met 78 lopies van slegs 62 balle. Goeie boulwerk deur Leandro Schofield wat 4 paaltjies geneem het in 4 beurte vir 19 lopies. Kragbron is uitgeboul vir slegs 78 lopies. Baie geluk aan mnr Ade Adendorff en sy seuns. ’n Spesiale woord van dank aan ons borge en ouers wat ons seuns en afrigters so pragtig ondersteun het gedurende die suksesvolle seisoen.
Mpumalanga 0.13A Superliga wenners – Krieket

Agter: Leonard Terblanche, HD Wallace, Malan de Klerk, Brayden Pieterse(Kaptein), Stefan de Kock, Leandro Schofield, Janco de Bruyn, Carlo van Wyk.
Voor: Liam Hoffmann, Ihvan Pretorius (Kaptein), Ade Adendorff (Afrigter), Dandre Louw, Johannn Roets
U12 Super league Runners-up 2024.The Nellies U12A cricket team are the Mpumalanga U12 Super League runners-up after losing by 31 runs in the final against Laerskool Middelburg on Wednesday, 16 October. Middelburg decided to bat first and posted an impressive total on a slow wicket of 144 runs all out. In response, Nellies fought hard but were unfortunately bowled out for 112 runs. Welgedaan aan mnr Fourie du Plessis en sy seuns met ‘n uitstekende seisoen!’n Spesiale woord van dank aan ons borge en ouers wat ons seuns en afrigters so pragtig ondersteun het gedurende die suksesvolle seisoen.

Voor van links na regs: Hylgard Lourens, Rueben Matthysen, Charlie Kraftt, Schalk Venter, Ruben du Toit, St. Clair Smith Agter van links na regs:
Anzel Bosch (tellinghouer), Zander Blom, Lauritz Jansen, Liam Classen, Milan Bekker, Troy Grobler, Fourie du Plessis (afrigter)
Mpumalanga U11 Super League Champions 2024.On Wednesday, October 17, both Mr. André Drummond’s U11A team, as well as Mr. Adendorff‘s, Genfin U13A were named Mpumalanga Super league champions of 2024. Mr Drummond’s U11A’s secured a 78-run victory over Laerskool Goedehoop of Secunda. Batting first, the Nellies posted a total of 137 for 9 wickets in their allotted 25 overs. Key contributions came from George Neuhoff, who scored 68. Goedehoop were bowled out for 59 runs. Well done to the coach and his team. ’n Spesiale woord van dank aan ons borge en ouers wat ons seuns en afrigters so pragtig ondersteun het gedurende die suksesvolle seisoen.

Agter VLNR: Mnr Andre Drummond, me Amanda van Aarde, Ruben Luus, Luan Badenhorst, Durandt de Wet, Christiaan de Kock, Kilan Kotze
Middel: Reuben Alexander, Du Tot Kotze, Andeon Visagie, Juandré Smith, Adriaan Vos Voor VLNR: George Neuhoff, Riwan van der MerweMpumalanga
0.10 Superliga kampioene 2024. Dinsdag, 15 Oktober het Nellies se 0.10A-krieketspan vir Laerskool Goedehoop met 5 paaltjies geklop in die finaal van die Mpumalanga Superliga. Goedehoop het die loot gewen en besluit om eerste te kolf, waarna hulle slegs 102 lopies gekry het na hul 25 beurte. Nellies se groot uitblinker met die kolf was Janco Cronje met 57 lopies nie uit nie. Ons seuns het die telling verbygesteek met die verlies van 5 paaltjies. Baie geluk aan die afrigters, mnr Jaco Breyl en mnr van Niekerk in sy afwesigheid. Welgedaan seuns, ons is trots op elkeen van julle! ’n Spesiale woord van dank aan ons borge en ouers wat ons seuns en afrigters so pragtig ondersteun het gedurende die suksesvolle seisoen.

Agter VLNR: Natasha Hauptfleisch (Tellinghouer) , Rossouw Du Toit, Peter Emery, Simon Reynders, Joshua Hofmeyr, Ruben Reynders, Daniël Smit, Jaco Breyl (Afrigter) Voor VLNR: Keagan du Preez, Alex De Kock, Janco Cronje (Kaptein), LJ Hauptfleisch (o/k), Liam White, Stefan Augustyn









