Hoërskool Sentraal krieketspeler presteer
ADVERTISEMENT
Hoërskool Sentraal krieketspeler Reneesha Wales het haar eerste 100, in hulle voorbereidingswedstryd, teen Botchabelo (seuns) geslaan. Sy is ook as die o.16-Knights-span se T20-kaptein vir die Nationals aangewys.










