Laerskool Park atlete presteer aan die SA’s
ADVERTISEMENT
Na afloop van die naweek se SA Kampioenskappe het Laerskool Park atlete die volgende pragtige uitslae behaal:
- Miané Schutte – Vyfde plek in skyfwerp.
- Mia Rossouw – Sewende plek in hoogspring.
Ons is ongelooflik trots op hierdie atlete se harde werk, deursettingsvermoë en prestasies. Welgedaan!











