Hoërskool Dirkie Uys atlete blink uit by Wes-Boland atletiekkampioenskappe
ADVERTISEMENT
Die Boland Junior atletiekkampioenskappe het 23-25 Februarie plaasgevind. Baie geluk aan al ons atlete wat deelgeneem het en Wes-Boland verteenwoordig het by hierdie kampioenskappe. Ons atlete behaal die volgende:
- 1 x 1ste plek
- 1 x 4de plek
- 3 x 5de plekke
- 3 x 6de plekke
- 3 x 7de plekke
- 2 x 8ste plekke
Anka Crous ontvang ‘n goue medalje vir 0.20 hamergooi met ‘n Wes-Kaap kwalifiserende afstand. Die finale Boland-span wat aan die Wes-Kaap kampioenskap deelneem sal eers teen volgende week bekendgemaak word.

Anka Crous 1ste Boland Jnr kampioenskappe









