Laerskool Swartkop wen 2de dag/aand wedstryd
ADVERTISEMENT
Na ‘n uitstekende kolfvertoning teken Laerskool Swartkop eerste span 328 lopies aan in 47 beurte aan tydens die 2de dag/aand wedstryd . Laerskool Wonderboom antwoord met 150 lopies almal uit in 37 beurte. Welgedaan Swartkop met die besonderlike oorwinning.
![]()










