Laerskool Orion spog met uitmuntende krieket prestasie
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan al ons Ories wat vir die 2025 Suidoos-Rand krieketspanne gekies is! Dit is ’n uitmuntende prestasie en Laerskool Orion is ongelooflik trots op elkeen van julle. Baie sterkte vir die seisoen ons hou styf duim vas!










