Hoërskool Framesby oudleerder haal die Mej SA Top 16
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan oudskolier, Nolene Spinks, wat in die Top 16 van Mej Suid-Afrika ingesluit is! Ons wens haar alle sterkte toe. Hoërskool Framesby staan bankvas agter jou!