AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About Us
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About Us
  • Hoërskool Overkruin atlete presteer puik by die SA Kampioenskappe

  • Hoërskool Vredenburg netbalspelers presteer

  • Laerskool Goedehoop ATKV Redenaars

  • Balderstone Sport Intitute sport results

  • Hoërskool Oos-Moot bergfietsryers presteer uitstekend


HighveldHoërskool ErmeloMpumalangaRegional News
Home›Regional News›Mpumalanga›Highveld›EHS-krieket goed op dreef

EHS-krieket goed op dreef

By Meinette van Zyl
23rd August 2022
670
0

ADVERTISEMENT


Share:

Op 1 Augustus kom Hoërskool Ermelo se o.14-krieketspan te staan teen Hoërskool Piet Retief.

Die teenstanders wen die loot en boul eerste. Die Erries het hul kolfbeurt voltooi deur ’n telling van 173 bymekaar te maak en sewe paaltjies af te staan.

Piet Retief het tydens hulle kolfbeurt 153 op die bord gesit deur net ses paaltjies te verloor.

Die EHS-o.14’s wen die wedstryd met 17 lopies.

Uitblinkers in hierdie wedstryd was Dian van Aarde wat in sy kolfbeurt 63 geslaan het van 34 balle en SS Cilliers wat drie paaltjies geneem het.

Die o.15-span van EHS het op 3 Augustus ook teen Hoërskool Piet Retief te staan gekom.

Piet Retief het die loot gewen en besluit om eerste te kolf. Die tuisspan het daarin geslaag om 133 lopies in hul 20 beurte vir die verlies van ses paaltjies aan te teken. Die Erries kon slegs 104 lopies aanteken en verloor die wedstryd met 29 lopies.

Uitblinkers vir die Erries was Eben Genade wat twee paaltjies geneem het vir agt lopies en Waylan Meyer met 2 paaltjies vir 23 lopies. Waylan Meyer teken ook 25 lopies aan tydens sy kolfbeurt en Pierre Duvenage teken 16 lopies aann.

Op 13 Augustus was dit die o.16-span se beurt teen Hoërskool Hoogenhout

EHS het die loot gewen en besluit om eerste te boul. Hoogenhout het 297 vir 10 aangeteken en die Erries kon ongelukkig net 140 vir 10 aanteken. Hoogenhout wen met 157 lopies.

In hul eerste wedstryd op 10 Augustus, kom EHS se dogters-krieketspan te staan teen Hoërskool Oosterland.

EHS wen die loot en kies om eerste te boul. Oosterland teken 102 aan en al die kolwers word uitgeboul in 18 boulbeurte. EHS se dogters kon ongelukkig nie daarin slaag om die telling in hul 20 boulbeurte verby te steek nie en verloor die wedstryd met 25 lopies.

Mikaela Hand het uitgeblink by die Erries met die bal met vyf paaltjies vir 25.

Hierdie was die eerste keer wat die Errie-dogters krieket gespeel het en het hulself uitstekend van hul taak gekwyt.

Die tweedespan wat op 11 Augustus teen Hoërskool Hoogenhout gespeel het, het met ses paaltjies gewen.

Hoogenhout het eerste gekolf en met die Errie-boulers se dissipline is Hoogenhout beperk tot 146 vir ses in hul toegelate 20 boulbeurte. Adriaan Davel blink uit in die veld met twee vangskote en twee paaltjies.

Die Erries jaag 147 vir ’n oorwinning en behaal dit gemaklik met slegs vier paaltjies plat en vier boulbeurte oor.  Ernst Bredenhann blink uit met sy tweede vyftig-tal in slegs twee wedstryde. Nog ’n uitblinker is Armand du Preez met ’n onoorwonne 31 lopies.

Hoërskool Ermelo se eerstespan krieketseuns het op Saterdag 13 Augustus teen Hoërskool Hoogenhout te staan gekom. 

Hoogenhout het eerste gekolf en voltooi hul kolfbeurt met slegs 163 op die telbord, almal uit. Op hulle beurt kon die Erries nie dié telling verbysteek nie en verloor die kragmeting met 48 lopies.

Uitblinkers vir die Erries was Tobie Leibbrandt wat 4 paaltjies geneem het vir slegs 18 lopies en met Rian Barnard wat 29(25) aangeteken het.

Baie geluk aan elkeen van die Erries se krieketspelers. EHS is trots op elke span en wens elkeen sterkte toe vir die seisoen wat voorlê.

EHS se eerstespan seunskrieket

TagsKrieket
Previous Article

Paul Roos O/15 Tennis Span Wen Nasionale ...

Next Article

Twee ligas vir Witteberg se o.14A rugby

Share:

Related articles More from author

  • Hoër Volkskool PotchefstroomNorth WestPotch Klerksdorp and surroundsRegional News

    Hoër Volkskool Potchefstroom Krieket kyk terug na ‘n suksesvolle seisoen

    15th November 2024
    By Karien Frans
  • East London and SurroundsEastern CapeHoërskool Ooskus GimnasiumRegional News

    Hoërskool Ooskus Gimnasium leerder gekies vir die o.22-Binnehuise krieketspan

    9th April 2025
    By Linda
  • Eastern CapeLaerskool StultingPort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Laerskool Stulting Primary o.8 spanne het mini-krieket by Paul Sauer gespeel

    14th February 2024
    By Karien Frans
  • Laerskool ProteaparkNorth WestRegional NewsRustenburg Brits and surrounds

    Laerskool Proteapark krieketspelers presteer uitstekend

    15th October 2025
    By Charl Paulse
  • HighveldHoërskool ErmeloMpumalangaRegional News

    Hoërskool Ermelo staan uit by LPL-liga

    12th August 2022
    By Karien Frans
  • HelderbergLaerskool EikestadRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Eikestad Krieket Hoogtepunte

    29th November 2023
    By Karien Frans

  • North WestPotch Klerksdorp and surroundsPotchefstroom GimnasiumRegional News

    Op die AWSUM rusbank met Potchefstroom Gimnasium se hoofdogter vir 2022

  • HighveldHoërskool VolksrustMpumalangaRegional News

    Volksrust High School participated in the U17 Fast 5 Tournament

  • LimpopoRegional News

    Laerskool Bosveld Primary are extremely proud of their hockey players

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

Some people call it school news. We call it awsum.

Africa’s premier school network offers a multi-tiered communication platform to schools that include: The AWSUM Newspaper, AWSUM App for Schools, the 24/7 school news website and AWSUM Clashes.

 

 

Our ‘awsumness’ includes: New technology and media, an income opportunity that will be your biggest source of income outside of school fees and a new perspective on school news on one of Africa’s fastest growing school news platforms

© 2025 Awsum News.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us