Hoërskool Rob Ferreira o.14 dogters presteer aan die Noordvaal uitspele
ADVERTISEMENT
Hoërskool Rob Ferreira o.14 dogters presteer aan die Noordvaal uitspele. Die uitslae was soos volg.
- 2de in Noordvaal
- 1ste in Ehlanzeni
- 1ste in Mpumalanga
Ons is baie trots op julle!











