Primêre Skool Naudeville hokkiespeler ingesluit in o.13 Noord-Vrystaat hokkiespan
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Primêre Skool Naudeville hokkiespeler Estie Cronje, gr. 7 wat 6 Mei aan die Noord-Vrystaat proewe deelgeem het en ingesluit is in die 0.13B Noord-Vrystaat Hokkiespan. Ons is baie trots op jou!










