Laerskool Concordia spog met top gehalte atlete
ADVERTISEMENT
Laerskool Concordia is baie trots op ons 15 atlete wat gaan deelneem het aan Gauteng Kampioenskappe.
Vier van hierdie leerders is verkies vir die Gauteng Laerskole Atletiekspan vir SA’s. Hierdie vier leerders gaan deelneem aan 6 items. Gauteng Kampioenskappe:
- 14 – 15 Maart ,
- SA’s: 21 – 22 Maart









