Laerskool Kruinpark fietsry blink uit
ADVERTISEMENT
Laerskool Kruin fietsry span het hierdie naweek deelgeneem aan die Mpumalanga TWK Reeks, en het algeheel 7de geëindig. Tiaan Wolvaardt verwerf ‘n 2de plek in die Reeks, en sy boetie, Zak Wolvaardt verwerf ‘n 9de plek in die Reeks! Julle was Puik!












