Laerskool Swellendam leerders geniet die fietsry pretdag
ADVERTISEMENT
Wat ’n lekker fietsrypretdag! Laerskool Swellendam leerders het dit vreeslik geniet hulle het geleer hoe om veilig te ry , ’n hindernisbaan aangepak en sommer heelwat nuwe vaardighede aangeleerBaie dankie aan Swellendam Fietsryklub wat dit vir ons moontlik gemaak het Julle is fantasties!
















