Laerskool Secunda spog met twee nommer 1’s
ADVERTISEMENT
Laerskool Secunda spog met twee nommer 1’s!!! Leyla de Oliveira en Brand du Plessis behaal beide 1ste plek by die SA Nasionale XCO Fietsry Kampioenskappe .
- Leyla de Oliveira, Sprog dogters – 1ste in Suid-Afrika
- Brand du Plessis, Sprog seuns – 1ste in Suid-Afrika
Puik prestasie julle 2!
![]()










