Hoërskool Centurion se toneelgroep het puik gevaar by die Toneelkompetisie
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die Hoërskool Centurion se toneelgroep, “Die afgryslike val van ‘n skim”, wat Donderdag aan die FAK-toneelkompetisie deelgeneem het. Ons leerders het uitstekend presteer en 10 brons, 5 silwer en 4 goue sertifikate huis toe gebring. Al ons spelers en tegniese span het individuele toekennings ontvang. Baie geluk!
















