HTS John Vorster fietsryers presteer uitstekend
ADVERTISEMENT
Dit was ‘n goeie week vir die JV-manne. Ons deel graag die volgende uitslae:
20 Julie:
Amashova 106km
- Quintin Knoetze – plaas 4de uit 20 fietsryers in sy kategorie.
26 Julie:
- Van Gaalen Ford Trailseeker – 40km
- Wium du Toit plaas 3de in sy kategorie
- Van Gaalen Ford Trailseeker – 40km
- Adriaan de la Rey plaas 12de uit 110 fietsryers in sy kategorie.
Rooiwal – 92km
- Quintin Knoetze plaas 2de in sy kategorie.
Baie geluk Wium, Quintin en Adriaan! Ons is trots op julle!













