Witzenberg Krieket prestasie vir Laerskool Gericke leerders
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende o.13-seuns wat opgeneem is in die Witzenberg-krieketspan. Eben de Jager, Andrew Geldenhuys, Ruben Giliomee, Gerrit Herholdt, Louw Marais, Kobus Prins, Lian Visser, Zachary Watt, Hugo Wium en Nicholas Hand. Ons is ook trots op menere Pieter Basson en Theo Ferreira wat as afrigters vir hierdie span aangewys is.










