Laerskool Saamtrek se krieketspanne skitter
ADVERTISEMENT
Laerskool Saamtrek is trots op al ons krieketspanne wat uitstekend vaar die seisoen.Die volgende spanne is KOSH liga-wenners: o.9A, o.10A, o.11A , o.11B, o.13B en o.13A. Laerskool Saamtrek se eerstespan verdedig vanjaar hul NW-titel en is tot dusver onoorwonne in die liga. Ons is trots op Laerskool Saamtrek se krieketspelers en hul afrigters. Hou aan om hierdie standaard te handhaaf en voort te bou op julle sukses!

o.13A









