Laerskool Randhart krieketspelers is verkies om die Oostelike spanne in hulle onderskeie spanne te verteenwoordig
ADVERTISEMENT
Die volgende Laerskool Randhart krieketspelers is verkies om die Oostelike spanne in hulle onderskeie spanne te verteenwoordig.
Milla du Plooy Dogters o.13
Declan Lategan Seuns o.13
Ruben Swanepoel Seuns o.13
Keagan Myburgh Seuns o.11
Jason Connoway Seuns o.11
Hier is die hoofleiers vir 2025
Kayla Hopley – Hoofdogter
Danika Cato – Onderhoofdogter
Lize-Mari van den Berg – Onderhoofdogter
Melinique Nel – Onderhoofdogter
Kian Van Niekerk – Hoofseun
Alexander Aucamp – Onderhoofseun
Franco Fourie – Onderhoofseun
Xander van den Berg – Onderhoofseun










