Paul Roos Gimnasium Krieketnuus vanuit Gqeberha
ADVERTISEMENT
Paul Roos Gimnasium 19A vs Grey High 19A (twee-dag-wedstryd). Grey kolf eerste en maak 140 almal uit.
- Nathan vd Bergh 3 vir 21
- PRG maak 342 vir 6
- Luca Plekker 104
- Liam Basson 67
- Matthew Seymore 63
- Ettienne Serfontein 62
Grey 2de beurt- 232 almal uit.
- Nathan vd Bergh 5 vir 25
- PRG 2de beurt 34 sonder verlies.
- PRG wen met 10 paaltjies.










