Hoërskool Framesby skitter teen Woodridge College & Preparatory krieketspan
ADVERTISEMENT
Hoërskool Framesby 0.14A Seuns vs Woodridge 0.14A 50 boulbeurte Woodridge wen die loot en kies om te boul.
Framesby teken 169 almal uit aan in 40.4 boulbeurte.
Beste kolwer:
• Kian Marais teken 38 lopies aan van 79 balle.
Woodridge teken 170/7 aan in 39.1 boulbeurte.
Beste boulers:
• Stean Raubenheimer 10/1/33/2
• Karlu Oosthuizen 7/1/15/2
Woodridge wen met 3 paaltjies.
Framesby 0.15A teen Woodridge 0/1
50 boulbeurte
Framesby wen loot en kies om eerste te kolf.
Framesby teken 97 lopies almal uit, in 31.1
boulbeurte aan.
Beste kolwers:
• Chano Fouche 17 (29)
• Luan Classen 12 (17)
Woodridge teken 99 vir 2 in 24.5 boulbeurte aan.
Beste boulers:
• Dandre Henwick 7/1/29/2
• Corbin Fleetwood 8.5/3/17/0
Framesby verloor met 8 paaltjies.
Framesby 2des Vs Woodridge 2des
Framesby wen die loot en kies om 1ste te boul.
Woodridge teken 82 almal uit in 25 boulbeurte aan.
Beste boulers:
- Ruan Matthee 3/11
- Malan Meiring 2/9
- Jadydon de Vos 2/2
- Framesby behaal die telling (83) in 9.3 beurte vir die verlies van 2 paaltjies
Beste kolwers:
- Corne Matthee 27(22)
- Ruan Matthee 28(27)
- Framesby Wen met 8 paaltjies
Framesby 1ste Seuns vs Woodridge 1ste
50 boulbeurte
Framesby wen die loot en kies om te kolf.
Framesby teken 255 almal aan in 48.4 boulbeurte.
Beste kolwers:
• Ethan Terblanche teken 71 lopies aan van 86 balle.
• JJ de Lange teken 63 lopies aan van 48 balle.
Woodridge teken 79 almal uit aan in 24.5 boulbeurte.
Beste boulers:
• Christo Prinsloo neem 4 paaltjies vir 3 lopies
afgestaan in 5 boulbeurte.
• Logan Fleetwood neem 3 paaltjies vir 25 lopies
afgestaan in 5 boulbeurte.
Framesby wen met 176 lopies










