Paul Roos Gimnasium 2025 Interhuis Atletiekbyeenkoms
ADVERTISEMENT
Paul Roos Gimnasium het onlangs die jaar se atletiek afgeskop met ‘n wonderlike 2025 Interhuis Atletiekbyeekoms. Dié dag is gekenmerk deur uitstekende gees en goeie uitslae. Neethling wen die Geesbeker en Braid vat die Atletiekbeker huis toe.
- Braid – 525
- Neethling – 443
- Hofmeyr – 421
- Murray – 400
Foto Krediet: Janco Saunders photography












