Grey College leerders gekies vir die Akademie Rugby week
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die 13 Grey Kollege spelers wat gekies is vir die Vrystaat Akademieweek-span! Jul harde werk, toewyding en liefde vir die spel het julle ’n plek tussen die provinsie se sterre van die toekoms besorg.
Voor: B. van den Berg, T. Fourie, B. Wessels, S. Lackay, H. Bredenhann
Middel: M. van Tonder, A. Hendriks, A. Cloete, J. Marais, M. Sempe, E. Truter
Agter: R. Roux, K. Pottas, T. Maree, H. Erasmus









