Grey College rugby spelers gekies vir die Arende span
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die 6 Grey Kollege spelers wat gekies is om die Vrystaat Arende te verteenwoordig in vanjaar se rugbyseisoen. Jul deursettingsvermoë, groei en spelvernuf het julle hierdie eer besorg – ons sien uit om te sien hoe julle op die veld vlerke kry!

Voor: E. Botha, W. Bosch, S. Pretorius, R. Kruger, X. de Beer
Agter: J. Drysdale, J. Dormehl









