Hoërskool Durbanville Rugby uitslae
ADVERTISEMENT
Cape School Sevens – Hugenote Hoërskool (Wellington)
Hoërskool Durbanville o17’s (Blitzville) span het gepoog om vanjaar die titel te verdedig, maar het ongelukkig net-net kort gekom in die finaal. Geluk aan Boland Landbou wat in ekstra tyd die oorwinning beklink het 21-26. Geluk manne, ons is trots!
Marius Schoeman 7’s – Paarl Gimnasium
Hoërskool Durbanville o.17’s (Blitzville) en o15 spanne het albei 3de in die Beker afdeling geëindig.
SA o.16 EPD – Elite Player Development
Hadley Erasmus is opgeneem in die SA o16 EPD groep.Hierdie is die tweede agtereenvolgende jaar wat Hoërskool Durbanville spelers in die SA o16 EPD groep oplewer. Geluk Hadley, ons is trots!











