Hoërskool Strand rugbyspeler word gekies vir die WP-Cravenweekspan
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Gino Cupido, gr.12-leerder by Hoërskool Strand, wat gekies is vir die WP-Cravenweekspan. Hoërskool Strand en die Strand-gemeenskap is ongelooflik trots op Gino. Hy gaan nog hoë hoogtes bereik!
![]()










