Laerskool Tzaneen Netbalspanne vaar uitstekend by Menlo
ADVERTISEMENT
Laerskool Tzaneen se onder 12 en 13 netbaldogters het deelgeneem aan die jaarlikse netbaltoernooi by LS Menlopark. Heelwat wedstryde is gespeel, die uitslae was as volg:
Onder 12
- wen Middelburg 9/1
- wen Stellenbosch 11/7
- wen Windhoek Gimnasium 14/9
- wen Garsfontein 12/8
- verloor Helderkruin 8/12
- wen Jordania 16/10
- wen Roodekrans 15/7
- wen Goedehoop 6/4
- wen Witpoort 18/1
- wen Monumentpark 16/5

Onder 12 Amukelani Nkombyane, Tshidi Ramodike, Karabo Mametja, Ndlovukasi Zwane, Ruvé Malan, Mari Bruwer, Kaylee Dreyer, Chloë Snyman, Dunay Dreyer.
Onder 13
- verloor La Hoff 11/14
- verloor Roodekrans 12/20
- wen Monumentpark 12/6
- wen Middelburg 17/6
- wen Rustenburg 13/11
- verloor Menlopark 13/15
- wen Jordania 10/4
- verloor Garsfontein 11/16
- wen Vryheidsmonument 17/11

Shekinah Ramabulana, Risuna Mogale, Maryna Jacobsz, Bonolo Maponya, Ponisani Zitha, Me Estelle Human, Me Nita-Mari van der Lith, Linmari Duvenage, Zané Vosloo, Oreneile Nomvele.









