Primêre Skool Jordania leerders in die TBM netbalspanne opgeneem
ADVERTISEMENT
Die volgende netbaldogters van Primêre Skool Jordania is in die Thabo Mofutsanyane netbalspanne opgeneem wat aan die Vrystaatproewe sal gaan deelneem in Sasol op 14 Mei 2022.
o.13:
Voor: Mia Daacke 2e ry: Lize vd Bergh, Kara du Toit Agter: Carli Uÿs (skadu-span)
o.12:
Voor: Marzell Smit (skadu-span) 2e ry: Zoë Ellis, Judie Uys (skadu-span), Mieke le Roux 3e ry: Zanike van Zyl, Bongiwe Sigasa
Agter: Sonelle Jonker
Baie geluk en sterkte vir die volgende rondte!










