AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Stellenberg vs Durbanville: Hoërskool Stellenberg se A-seuns rugbyspanne

  • Balderstone Sport Institute graduate appointed as Golf Director at Royal Johannesburg

  • SA-Eer vir leerder van Hoërskool Witteberg

  • Five alumni of Grey College reach world rugby glory

  • Hoërskool Witteberg spog met Provinsiale Hokkie trots


East London and SurroundsEastern CapeHoërskool Ooskus GimnasiumRegional News
Home›Regional News›Eastern Cape›East London and Surrounds›Hoërskool Ooskus Gimnasium verwelkom hul nuwe prinsipaal

Hoërskool Ooskus Gimnasium verwelkom hul nuwe prinsipaal

By Karien Frans
4th July 2024
1803
0

ADVERTISEMENT


Share:

Dit is vir die Beheerliggaam ‘n besondere voorreg om aan te kondig dat mnr. Phil-Henri Barnard as die nuwe skoolhoof Ooskus Gimnasium met ingang 1 Julie 2024 aangestel is. Ons sien uit daarna om vir mnr. Barnard in ons Ooskus Gimnasium-familie te verwelkom. Sy verbintenis met ons skool kom ‘n lang pad – eers as oudskolier vanaf 2000 tot 2004 waar hy die onderhoofseun in 2004 was. As leerder het hy in baie sport en kultuuraktiwiteite uitgeblink.

Na sy B.ED-graad aan die Universiteit van die Vrystaat in 2008, waar hy verskeie toekennings o.a. die Afrikaans-Neerlandistiek-beurs vanuit Nederland herhaaldelik ontvang het asook die toekenning as lid van die Golden Key International Honour Society, het hy hom by sy Alma Mater in 2009 tot 2019 as leerkrag aangesluit. Hy het Wiskunde en Wiskundige Geletterdheid, Geskiedenis, Geografie asook Afrikaans Huistaal onderrig. As rugby- en krieketafrigter het hy hom baie goed van sy taak gekwyt. Mnr. Barnard was graadhoof, betrokke by Die Lourier, Dinamika, leerlingraad, werwing en het o.a. die rasieleiers ingestel.

Tydens sy termyn by die skool het hy die B.A. Honneursgraad in Afrikaanse Letterkunde o.l.v. prof. Susan Smith aan die Universiteit van Fort Hare met lof geslaag. Mnr. Barnard verhuis nou vanaf Somerset-Oos waar hy die pos as Departementshoof Afrikaans aan die Gill Kollege beklee het en waardevolle ervaring as lid van die Bestuurspan opgedoen het. Mnr. A. Peenz, verteenwoordiger van die Departement van Onderwys, mnr. M. van Niekerk, voorsitter van die beheerliggaam en mev. L Knickelbein, uitgetredene skoolhoof, het vandag vir mnr. Barnard in sy nuwe kantoor as leier verwelkom.

Mnr. Barnard het ‘n opvallende passie vir die opkomende jeug en glo dat elke leerder tot sy/haar reg moet kom. Hy is ambisieus, op hoogte van onderwyssake en het ‘n breë visie vir diversiteit en verandering. Sy groot dryfkrag in die lewe is om as mens te groei asook om ‘n verskil in mense se lewens te maak.

Tagsprinsipaal
Previous Article

Kimberley Girls’ High School Grade 11 RCL ...

Next Article

Hoërskool Stellenbosch neem deel aan die ATKV-Debat ...

Share:

Related articles More from author

  • Hoërskool HartbeespoortNorth WestRegional NewsRustenburg Brits and surrounds

    Hoërskool Hartbeespoort verwelkom hul nuwe prinsipaal

    9th January 2025
    By Karien Frans
  • East RandGauteng JohannesburgHoërskool Kempton ParkRegional News

    Hoërskool Kempton Park verwelkom nuwe prinsipaal

    9th October 2025
    By Andreneza Damonse
  • BolandHoër Landbouskool BolandRegional NewsWestern Cape

    Hoër Lanbouskool Boland verwelkom nuwe prinsipaal

    23rd May 2025
    By Andreneza Damonse
  • Free StateNorthern and Eastern Free StatePrimêre Skool NaudevilleRegional News

    Primêre Skool Naudeville spog met die beste prinsipaal van die jaar

    6th May 2025
    By Andreneza Damonse
  • Gauteng JohannesburgRandburg Linden NorthcliffRegional News

    Hoërskool Linden redenaars presteer uitstekend

    24th June 2025
    By Charl Paulse
  • BolandPaarl Girls' HighRegional NewsWestern Cape

    Paarl Girls’ High Class of 2022 A Aggregates

    24th January 2023
    By Karien Frans

  • Laerskool KrugerparkRegional News

    Laerskool Krugerpark gimnaste presteer

  • Camps Bay High SchoolCity Bowl Atlantic SeaboardRegional NewsWestern Cape

    Announcement of Camps Bay High School Prefects for 2023

  • Creston CollegeKwazulu-NatalRegional NewsSouth Coast

    Creston College Grade 3’s excitedly embark on their first Robotics programming

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

AWSUM News is South Africa’s largest school news platform. Since 2013 we’ve published every school’s story — academics, sport, culture and leadership — connecting 4 000+ schools with the families who read them daily.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us