Hoër Lanbouskool Boland verwelkom nuwe prinsipaal
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan meneer Johan Moolman met sy aanstelling as die nuwe skoolhoof by Hoër Landbouskool Boland vanaf 1 Junie 2025!
Ons is opgewonde oor die toekoms van die skool onder sy leiding. Mag dit ‘n suksesvolle termyn wees vol groei en vooruitgang.










