Hoërskool Ermelo is baie opgewonde oor die jaar se atletiek
ADVERTISEMENT
Hoërskool Ermelo is baie opgewonde oor die jaar se atletiek en het die naweek wat verby is, met twee byeenkomste afgeskop! Ons is trots op ons Errie-atlete wat hulle beste gegee het by Midstream en Nelspruit.Die volgende leerders behaal die volgende medaljes by die Midstream Atletiek-byeenkoms:
Goud:
- Hennie Geel (o.17 Diskus)
- HJ Hobkirk x 2 (o.17 Verspring & Hoogspring)
- Carla Burgers x 2 (o.15 Diskus & Gewigstoot)
- Michaela Hobkirk ( o.15 Spiesgooi)
- Mia van Deventer (o.17 Driesprong)
- Elizma Swart x 2 (o.19 Gewigstoot & Diskus)
Silwer:
- Jordaan Griesel x 2 (o.15 100m Hekkies & Verspring)
- Hannu Horn (o.16 Gewigstoot)
- Themalethu Motsweni (o.16 800m)
- Pieter Venter ( o.17 Gewigstoot)
- Luthando Mahlangu (o.19 Driesprong)
- Yuné Jansse van Vuuren (o.14 Diskus)
- Michaela Hobkirk (o.15 Gewigstoot)
- Sunick Badenhorst (o.17 Diskus)
- Elané Nel (o.17 Verspring)
- Michaela Hand (o.19 Gewigstoot)
Brons:
- Cj Kearney (o.14 Spiesgooi)
- Ryno Maritz (o.16 3000m)
- Josua du Toit (o.17 Spiesgooi)
- WJ Pretorius (o.17 400m Hekkies)
- Zack Fourie (o.19 Spiesgooi)
- Inge Dafel (o.14 300m Hekkies)
- Werné Engelbrecht (o.15 3000m)
- Zani Lombard x2 ( o.15 90m Hekkies & 300m Hekkies)
Dogters o.15 Aflos
- Zané Kapp (o.15 Gewigstoot)
- Vicky Janse van Rensburg x 2 (o.17 Verspring & Gewigstoot)
- Elané Nel (o.17 800m)
- Jani Uys (o.17 Driesprong)
- Michaela Hand (o.19 Diskus)
- o.19 Dogters Aflos
HJ Hobkirk het ook die hoogspringrekord verbeter met’n nuwe rekord van 1,81m! Ons atlete wat in Nelspruit gaan deelneem het, het die volgende medaljes ontvang:
Goud:
- Kryn Romijn x 3 (o.19 100m; 200m; 400m)
- Luan Greyling (o.17 800m)
- Liané Ciliers x 3 (o.15 300m Hekkies; 800m; 1500m)
- Aletha Kloppers (o.17 3000m)
Silwer:
- Mnqobi Mabuza x 2 (o.16 1500m & o.17 3000m)
- Marlione Erasmus x 2 (o.17 100m; 400m)
- Marize Cilliers (o.14 1500m)
- Esmarie Kloppers (o.19 3000m)
Brons:
- FJ Lotz (o.15 100m Hekkies)
- Megan Herbst (o.14 100m)
- Lizé van der Merwe x 2 (o.15 100m; 200m)
- Marlioné Erasmus (o.17 200m)
- Liané Cilliers ( o.15 400m)
- Telisa Olivier (o.16 400m)
- Marizé Cilliers (o.14 800m)
- Aletha Kloppers (o.16 1500m)
- Esmarie Kloppers (o.19 1500m)
- Loriesa Swart (o.17 Spiesgooi)
Kryn Romijn het ook ’n nuwe rekord opgestel by die byeenkoms in die 400m.














