Curro Langebaan spog met twee atlete wat gekies is vir die Wes-Kaap atletiekspan
ADVERTISEMENT
Curro Langebaan is baie trots op Roux-Ben Coetzee en Marilé Vollgraaff wat gekies is vir die Weskaap atletiekspan. Hulle neem deel aan die SA atletiekbyeenkoms in Germiston vanaf 20 tot 22 Maart 2025. Roux-Ben sal Curro Langebaan verteenwoordig in diskus en Marilé sal die Langie-naam hoog hou in spiesgooi. Langies, ons is baie trots op julle en wens julle alle sterkte toe.
Ons is baie trots op Roux-Ben Coetzee en Marilé Vollgraaff wat gekies is vir die Weskaap atletiekspan. Hulle neem deel aan die SA atletiekbyeenkoms in Germiston vanaf 20 tot 22 Maart 2025.Roux-Ben sal Curro Langebaan verteenwoordig in diskus en Marilé sal die Langie-naam hoog hou in spiesgooi.Langies, ons is baie trots op julle en wens julle alle sterkte toe.










