Puik uitslae vir Laer Volkskool skaakspelers
ADVERTISEMENT
Tydens die Sarah Baartman Skaakproewe wat op 19 April in Jeffreysbaai gehou is, het die volgende leerlinge uitstekend gevaar:
- Burger Slabbert wen 5 uit 6 rondtes en verower silwer vir Seuns o.12
- Elbé Landman wen 3 uit 6 rondtes en wen goud vir Dogters o.10
- Zandri Hauptfleisch wen 2 uit 6 rondtes.
Geluk aan hierdie Laer Volkskool spelers vir puik uitslae en puik spel!















