PS Worcester leerder neem deel aan die Tuimelkampioenskappe
ADVERTISEMENT
Ava Smit het die afgelope vakansie aan die Weskaap Tuimelkampioenskappe te Oudtshoorn deelgeneem.
Primë
Sy het ‘n algehele 2de plek in die Vlak 4-afdeling vir dogters 9 – 10 jaar behaal. Sy gaan dus die Weskaapspan in Oktober by die SA Spele te Gqeberha verteenwoordig.Welgedaan Ava , ons is troots op jou !









