Hoër Jongenskool Paarl skenk aan DBV
ADVERTISEMENT
Francois Rademeyer (HJS-onderhoofseun) oorhandig die produkte wat die HJS se junior grade vir diere ingesamel het, aan mnr Niel Visser van die DBV. By mnr Visser staan mnr De Vries, adjunkhoof van HJS.
![]()










