Laerskool Baanbreker leerders reik uit na die bejaardes
ADVERTISEMENT
Baie dankie aan die Gemeenskapsraad wat vandag die koekies en kaartjies aan die inwoners van Kosmos en Kowa Pienaar Ouetehuise oorhandig het. Daar was ook koekies vir die inwoners van Witfield se ouetehuis gegee. Dit is ‘n pragtige manier om erkenning te gee aan die geluk en warmte wat geselskap aan bejaarde individue kan bring. Dankie vir omgee harte Laerskool Baanbreker.










