Curro Langebaan spog met belowende gholfspeler
ADVERTISEMENT
Curro Langebaan wens graag baie sterkte toe aan Jayden Naude wat vandag vlieg na Italië om aan verskeie gholftoernooie deel te neem, waarvan een onder andere die Marco Simone Invitational is.
Jayden, ons Langies staan bankvas agter jou en wens jou alle sterkte toe! Mag dit n wonderlike ervaring vir jou wees en mag jy dit baie geniet. Jy hou reeds ons Langie-naam hoog.










